Dankie dat jy die for . Sodra ons klaar is met hierdie oproep,
sal ek binne 48 uur, per e-pos, jou polisdokumente aan jou stuur.
Verwys asseblief noukeurig na hierdie dokumente, insluitend die openbaarmakings, want dit bevat al die bepalings en
voorwaardes, uitsluitingsinligting, wagtydperke, bybetalings, ens., sodat jy ten volle kan verstaan waarvoor gedek is.
Maak ook asseblief seker dat jou inligting korrek is.
Hierdie diens is sonder die voordeel van ʼn volle behoefte-analise en dit is dus jou verantwoordelikheid om seker te maak dat die
gekose plan aan jou behoeftes voldoen.
Om die aanvaarding van hierdie dekking vir jou pelsbaba te finaliseer, moet ek ʼn paar besonderhede met jou bevestig.